Tuesday, August 26, 2008
Ons dink in hierdie dae aan Tannie Barnard wie gedurende 1962-1987 die koshuismatrone by Koshuis 4 (Jakarandahuis) was. Sy word tans in die Outeniqua Versorgingsoord op George versorg na 'n ernstige mediese terugslag. Alle sterkte en seën word aan haar, haar 3 kinders Arno, Francois (Das) en Christelle toegewens. As julle eenigeen van hulle wil kontak, sal die besonderhede op versoek per epos verskaf word.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment